“met ons stemme en handgebare
soos lemme deur die land se are
beaam ons hartkloppe hardkoppig:
ons lewens is kort maar tog lank genoeg
om merkwaardige brokkies lig en bloed
in die oogbal van die afgrond in te spoeg.”
Jaco van der Merwe
Geskryf vir Hannelie Coetzee se werk, ‘Merkmaak’